Verbetering Voorstelle

Vul gerus die onderstaande vorm in met voorstelle hoedat ons ons effektiwiteit as Gemeente-familie kan verbeter. Wat kyk ons mis? Waaraan moet ons aandag gee? Sprekers wat ons kan nooi? Onderwerpe wat aangespreek moet word? Waarmee moet ons uit die blokke kom... sodat ons God se Heerskap in lewens kan sien kom!