Bly In Kontak...

Sondag Eredienstye: 09:30 

REPLiKIDS: 09:30

Sondag-samekomste vind tans in ons Gemeente Fasiliteite plaas, terwyl REPLiKIDS in die Klein Kerkie binne en ook by ons kantoor se konferensie kamer aangebied word. Die ingang is in Coligny straat se kant.

Hou asb die "Hoofblad" dop vir wysigings op Eredienstye en lokaalverskuiwings wat tydens langnaweke, vakansies of spesiale geleenthede nodig mag was.

 

Gemeente Fasiliteite

h/v Schwichardt & Colignystraat
STANDERTON
2430


 

Gemeente Kantoor:

Fisiese Adres:

Schwichardtstraat 25
STANDERTON
2430


Posadres:

REPLiKA
Posbus 493
STANDERTON
2430

 

Kantoorure:

Maandae tot Donderdae: 8:00 - 17:00

Vrydae: 8:00  - 13:00

Tel:   (017) 712 2929
          (017) 712 2895

Sel:  081 815 1374 (Ook vir Whatsapp)


E-pos: admin@replika.co.za

 



(Vir 'n eenvoudige Padkaart en GPS Verwysings na ons Gemeentefasiliteite, kliek "HIER")