JY SIT NOU EN WONDER...

  • Wie & Wat is REPLiKA?!
  • Wat glo ons?
  • Waarvoor staan ons?
  • Waarvandaan kom ons?
  • Waarheen is ons op pad?
  • Wat behels dit om deel te word van hierdie Gemeente-familie?
  • Is hierdie die plek vir jou waar jy geestelik kan groei?
  • Is dit die Span saam met wie jy ’n verskil  in hierdie gemeenskap kan maak?


Kom woon die volgende VONK Kursus by: 

  • Volgende kursus begin êrens in November 2020 

Registreer sommer aanlyn:

 


By die VONK Kursus kry jou geestelike lewe nuwe Vuur!