Wanneer die lewe moeilik raak...



Die behoefte het ontstaan om ‘n bediening te begin waar daar meer gestruktureerd na behoeftiges omgesien kan word sodat die regte hulp en sorg verleen kan word.

Die bediening is onderleiding van Ds. Ricus en Ryna.

Die vrywilligers wat saam met ons hierdie bediening gaan help bestuur is:

Pieter & Riëtte Muller

Peet & Santie Hugo

KONTAK BESONDERHEDE

TEL: 017-712 2929

E-Pos:   admin@replika.co.za

Whatsapp nr:  081 815 1374