Aanduidings...

Om te verdwaal is goor. En min dinge maak jou so krapperig as wanneer jy na 'n Kerkgebou moet soek!!! Ontspan, ons ken die frustrasie en help graag: veral vir diegene wat ons kom besoek vir 'n Huweliksbevestiging of 'n Begrafnis:

 

Fasiliteite 

Ons Gemeente Fasiliteite is geleë op die h/v Schwichardt & Coligny straat en is met 'n Kerkie op die kaart aangedui. 

Kerksaal Parkering GPS Koördinate: S 26° 56' 50.9" / E 029° 14' 22.0"

 

Kantore

Die Kantore is net langsaan, met parkering in Schwichardstraat 25.

Kantoor GPS Koördinate: S 26° 56' 49.1" / E 029° 14' 19.6"

 

Eredienste 

Ons Eredienste in tans in Laerskool Standerton se Saal met die hoofingang vanuit Paarlstraat.

 

Padkaart 

 

Vir 'n volledige Padkaart: kliek op hierdie skakel: Replika_Kaart.pdf

 

 

 


 

 

V E I L I G   R Y!