U I T R E I K - A K S I E (15 Sep 2010)

Behoeftige Mammas ontvang hulp pakkies vir hul babas vanaf SAVF

REPLiKA se mense het die heerlikste sop verskaf...

Sop vul honger magies:

Dankbare Mammas met broodnodige hulpmiddele vir hul babas:

Dankie vir elkeen se bydrae! Dit maak 'n groot verskil in iemand se lewe...!