H E T T I E B R I T T Z S K R I F W A A R H E D E

Tydens die onlangse Vroue Konferensie het Hettie Brittz verskeie Skrifgedeeltes met die vrouens gedeel. Laai die weergawe van jou keuse af:

Indien die skakels na die lêers nie werk nie, kontak vir Frieda by die kantoor en sy sal dit vir jou epos! Ons ervaar tegniese uitdagings met die aflaai ...

Kliek hier vir 'n Micorsoft lêer

Kliek hier vir 'n Micorsoft PowerPoint lêer

Kliek hier vir 'n Adobe Reader lêer