DANIEL-PLAN



Daniëlplan 2016

Dit was 'n opwindende, praktiese Groei-reeks tydens die eerste kwartaal van 2016 waar ons uitgedaag is om nuut te dink en keuses te maak oor ons

  • Vertroue
  • Voedsel
  • Fiksheid
  • Fokus
  • Vriende

 

Dis meer as 'n Reeks - dis ons Leefstyl...