R O C K 2 0 1 1 C - K A M P R E G I S T R A S I E

Die C-Kamp is ‘n splinter nuwe kamp wat volgende Januarie jaar afskop en ons beoog om dit jaarliks te hou! Die doel van die kamp is om tieners effektief toe te rus, asook tieners se verhouding met die Here te “boost.”

Wat om Saam te Neem!!!

  • Bybel & Notaboek
  • Swemklere & Handdoek
  • Reënbaadjie
  • Hoed
  • Sonbrandroom
  • Beddegoed
  • Eetgerei
  • Muskiet goed
  • Sakgeld

NOTA: MEDIESE TOESTANDE EN ALLERGIEË

  • Maak seker dat jou Registrasievorm VOLLEDIG ingevul ...
  • Maak seker dat die Kampleier bewus is van enige mediese toestande ...

Besonderhede:

Kamp Datum: 5 - 10 Januarie 2011
Kamp Plek: Winkelspruit Kamp Terrein, Kwazulu Natal
Vervoer: Per trein vanaf Standerton treinstasie
Vertrek Tyd: Woensdag, 5 Jan 2011 om 20:30 vanaf Kerk Saal
Arriveer Tyd: Maandag, 11 Jan 2011 om 05:00 by Kerk Saal
Ouderdomsgroep: Graad 7 tot 12
Kostes: R800 per persoon (R250 desposito voor 30 Nov 2010!!!!)
Afsnydatum: Registrasie met Depsito sluit Maandag, 30 Nov om 12:00!

Ouers, gebruik gerus die vorm hieronder om jou tieners te registreer...

Maak asseblief seker alle inligting volledig voltooi is ...