GEBEDSKOOL  

Kom sit tyd opsy en beleef intensiewe, in-diepte lering oor die avontuur van Gebed.

  • Aktiveer Skrifbeloftes en versterk jou gebedslewe
  • Leer die waarde en implementering van lofprysing & aanbidding
  • Breek vestings af en bou die Koninkryk van God
  • Doen praktiese toepassing
  • Word bemagtig om ander te onderrig.

 

TIEN WEKE - TIEN LESSE 

  1. Bybelse Grondslag vir Intersessie
  2. Die Oes van Intersessie
  3. Geestelike Oorlogvoering
  4. Gebede wat Vrug voortbring
  5. Kragtige Gebed
  6. Barensnood
  7. Wat is 'n Gebedslas en hoe bid ek dit deur?
  8. Groei in die Kennis van God
  9. Geboorte van 'n Visie
  10. Maak God jou Gebedsvennoot

 

KURSUS INFO:

Donderdagaande, 19h00-20h15

Begin 28 Augustus 2014 

REPLiKA Saal (h/v Schwichardt- & Colignystr) 

 

KOSTE:

R100 per handleiding - betaalbaar by eerste Sessie. Kursus is egter gratis. Indien jy reeds die "Voice in the City" Handleiding het, woon jy die kursus gratig by!  Registreer in elk geval om jou naam op die lys te kry en jou plek te verseker. 

 

Gebed verskuif Berge,

maar Gesamentlike Gebed verskuif Nasies!

 

 

 

REGISTREER HIER:

Enige persoon is meer as WELKOM; dis allermins besperk tot lidmate en bidders!