H U I D I G E K L E I N G R O E P R E E K S:

 

 

 

D I E R E E K S:

'n Drie-week interaktiewe bespreking met die doelwit om Groepe te mobiliseer om 'n verkil in ons gemeente en gemeenskap te maak!

  • Sessie 1 - Geseënd met 'n LAS
  • Sessie 2 - Geseënd met 'n GETUIENIS
  • Sessie 3 - Geseënd om 'n SEËN te wees

* Studiegids is net beskikbaar vir mense wat by die Kleingroepe inskakel!

Indien jy nog inligting soek, vul die vorm hieronder uit en ons sal antwoord ...

 

R A A K B E T R O K K E:

Nog nie betrokke in 'n Kleingroep waar jy geestelik dieper kan delf en groep nie? Maak sommer dadelik jou keuse...