Lastige Vrae...

Almal van ons stoei van tyd tot tyd met een of ander vraag rakende geloof, ons verhouding met die Here en "issues" in die kerk.

Dis deel van groei om vrae te vra. Kliek op die sub-skakels vir 'n kategorie waarin ons antwoorde gee vir algemene vrae waarmee ons dikwels te doen kry.