Feesdiens REGISTRASIE...

Sondag, 21 September 2008 vier ons die hoogtepunt van ons SEWE WEKE van SAAM FOKUS. Dis 'n spesiale Erediens en ete daarna vir almal wat aktief deel van hierdie veldtog was.

Registreer vóór 17 Sep 2008